Skorsiegebak

Rohanja

Bestanddele
4-5 skorsies sag gekook
½ kp suiker
125gr botter
3-4 eiers
½ kp meel
1 eetl bakpoeier
1 kp melk

Metode
Room botter en suiker. Voeg eiers by. Dan meel en bakpoeier en melk, dan skorsies. Gooi in gesmeerde bak en kaneel oor. 1 uur by 180°.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 105 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *