Lekker Peer Poeding

Lynette Muller

Bestanddele
3/4 k suiker
2eL botter saam geroom
2 eiers een vir een ingeklits

VOEG BY:
1kop bruismeel
knippie sout
Klop liggies in
Gooi in bak
Het dieet pere in deeg gedruk kaneel en donker bruin suiker oorgestrooi en gebak tot bruin en gaar

SOUS GEMAAK VAN:
3/4 kop suiker
1eL botter
1K room
Saam gekook en oor warm poeding gegooi
Toe bietjie aarbei jam bo oor geskep met vla bedien.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 80 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *