Aarbeitert

Rohanja

Kors:
1 pk. Marie biscuits                                               
50 ml. suiker
10 ml. fyn kaneel                                                    
125 ml. botter

Vulsel:
1 blik aarbeie
1 pak. Aarbeikitspoeding
250 ml. aarbeistroop en kook water                 
400 ml. koue melk
1 pak. Aarbeijellie
250 ml. room
5 ml. aarbei essence

Metode
Maak die Marie beskuitjies fyn. Smelt die botter en gooi oor die Marie beskuitjies. Meng nou suiker en kaneel in die mengsel. druk die vas in ‘n tertbak. Laat tertkors in yskas stol.

Meng stroop en jellie en laat afkoel. Maak poeding met melk aan en meng met jellie. Stol. Klits room en voeg essence by en ook aarbeie. Skep oor die tertkors.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 149 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *