Boodskapper 3

Woensdag 8 Mei 2019 Tema: Boodskapper 3

**** My eie woorde

**** Goeiemôre almal. Baie dankie vir almal wat saam gevas het en wat vandag nog vas.. Onthou indien jy nie vrede het nie, is jy buite God se wil. Moenie toelaat dat politieke siening ons verhouding met mekaar en God skend nie. God het ons elkeen die reg van ‘n vrye keuse gegee. Hierdie is die woord wat ek vir vandag ontvang het. Daniël was in ballingskap in Babilon maar hy het steeds gestaan vir die God van die hemel. 

1Kor.14:33  want God is nie ‘n God van wanorde nie, maar van vrede, soos in al die gemeentes van die heiliges.

Heb.12:14  Jaag die vrede na met almal, en die heiligmaking waarsonder niemand die Here sal sien nie;

1Pet 3:11  Hy moet afwyk van wat verkeerd is, en doen wat goed is; hy moet vrede soek en dit najaag. v12  Want die oë van die Here is op die regverdiges en sy ore tot hulle gebed, maar die aangesig van die Here is teen die kwaaddoeners. v14  Maar as julle ook moet ly ter wille van die geregtigheid, salig is julle. En vrees hulle glad nie, en wees nie ontsteld nie.

GEBED vir VANDAG

Dan 9:18  Luister tog, my God! Hoor ons tog! Sien tog ons verlatenheid raak, en dié van die stad waaroor u Naam uitgeroep is. Ons pleit by U om ontferming, nie omdat ons regverdig is nie, maar op grond van u groot barmhartigheid. In Jesus se Naam .Amen

**** Genade vir julle en vrede van God onse Vader en Jesus Christus onder die gesag van die Heilige Gees.

 

You Tube:

Skakels oor vas.

https://youtu.be/S7YAKvrbnkw Deel 4 Ninevé se vas, ons Wapen teen Bose geeste, ons moet kies.

https://youtu.be/Zcs-MjdrVWc Deel 3 Vas en Medikasie,  Probleme tydens vas. Bybels tekste oor vas

https://youtu.be/xtM_BWsonFw   Deel 2

https://youtu.be/WRmcCzr9g3c  Deel 1

Die offer

https://youtu.be/BAXyZF_6oh8  -Deel 1

https://youtu.be/h9w6NicWKiY   -Deel 2

https://youtu.be/CHztsItN5fE

 

http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering

Blye Versekering Webtuiste:  http://www.go.to.co.za/lenten

Nuwe intekenare is welkom

blye.versekering@gmail.com  

blye.versekering.audiocd@gmail.com

Gebedsversoeke kan gestuur word aan

gebed.asseblief@gmail.com 

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 16 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *