My Tannie se kool

Woumarie

Bestanddele
1 x Mediumslag Kool
500 ml Gewone Yoghurt of 500ml Room
1 x Pakkie Bruin Uie sop

METODE:
Skakel die oond aan teen 180°C. Sny die kool op in repies. Pak die repies kool in lae in ‘n gesmeerde oondvaste bak. Sprinkel die uie sop oor die lagies kool. As al die kool in die bak is, gooi die joghurt/room oor die kool. Bak toe vir 45 minute in die oond, roer die kool eenmaal deur in die helfte van die bak proses. Hierdie kool is nog lekkerder die volgende dag, so hou dit ingedagte wanneer jy onthaal

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 433 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *