UIE SOPPOEIER KOEKIES

Lynette Muller

Bestanddele
250 ml koekmeel
500 ml gerasperde cheddar kaas
110 g margarine gesmelt
30gr uie soppoeier,
150 gr kaas en uie skyfies,

Metode
Voor verhit oond tot 200 grade celsius, spuit rolkoek pan met spray en cook, maak skyfies fyn en meng al die bestandele saam tot deeg rol in okkerneut grote balletjies druk plat met vurk bak vir 10 min op middelste oondrak laat afkoel, as jy vir dag laatstaan is die smaak ekstra lekker.

(Visited 57 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui