APPELKOOSPOEDING

Lynette Muller

Bestanddele
1 ½ k meelblom
2 e botter
1 t koeksoda
3 e fyn appelkooskonfyt
½ k melk aangesuur met 1 eetl. asyn

Stroop
2 ½ k water
1 k suiker
1 t fyn kaneel
2 e asyn

Metode
Voorverhit die oond tot 180 grade. Kook die bestandele van die stroop saam en giet dit in ‘n vuurvaste bak. Vryf die botter in die meelblom. Meng die soda met die aangesuurde melk en voeg die melk en konfyt by die meelblom. Skep die mengsel in die warm stroop. Bak die nagereg 30-40min in matige oond .Sit voor met vla.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 92 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *