BROODSLAAI

Lynette Muller

Bestanddele
1 brood (korsie loos) in blokkies gesny
6 eiers (fyngedruk met vurk)
6 eet lp asyn
6 eet lp suiker
1 eet lp mostert poeier
500 ml mayonnaise
blokkies kaas
gurkins in skyfies gesny

Metode.
Braai brood blokkies in diep olie en hou eenkant
Meng eiers, asyn, suiker en mostert poeier saam oor lae hitte – roer gereĆ«ld sodat nie aanbrand
Haal af van hitte voeg mayonnaise by
Meng brood en sous 1 uur voor opdiening, voeg kaas en gurkins by

(Visited 30 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui