Lynette Muller
Ek stel voor jy maak jou bolletjies volgens jo –SOUS
5 groot uie.
2 el olie.
1 el kerrie.
1 el borrie.
1 el koekmeel.
3/4 k blatjang.
1/2 k appelkooskonfyt;
METODE:
Sny uie in ringe braai in olie tot glaserig voeg al die ander bestanddele [behalwe bolletjies] in kastrol en kook goed deur. Skep van dit onderin oondskottel, pak frikkadelle en dan die ander helfte van mengsel oor.Bak 180gc 1uur.
(Visited 65 times, 1 visits today)
Advertisements