Mosterd

Rohanja
Jenny se resep

Bestanddele
25 ml kookolie
25 ml meel
50 ml mosterdpoeier
125 ml suiker
2 ml sout
250 ml kookwater

Metode
Kook alles saam. Haal van stoof af en voeg by:
50 ml asyn
250 ml mayonnaise
sap van 1 suurlemoen

Wenk:
Hierdie mosterd is heerlik saam met vleis, veral Kersfees vleis……

(Visited 16 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui