GEELRYS MET ROSYNE

Anna Eksteen

Bestanddele
6 koppies kookwater
37.5ml suiker
5ml borrie
bietjie kaneel
7ml sout

Metode
Sit alle in pot en sodra dit kook, voeg by:
500ml rys
250ml rosyne
Laat 10 minute vinnig kook en laat dan verder baie stadig kook tot gaar. Moet nie roer nie.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 246 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *