Twyfel jy 3

Blye Versekering vir 31 Julie 2019 Tema: Twyfel jy 3
**** My eie woorde
**** Ek wil vanoggend begin met ‘n groot dankie aan elkeen wat hierdie bediening seën mag dit honderdvoudig na julle terugkeer
Verbeel jou vir ‘n oomblik, Jesus staan voor jou vanoggend en dan sê Hy hierdie woorde
Joh 13 v20 Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, wie iemand ontvang wat Ek stuur, ontvang My; en wie My ontvang, ontvang Hom wat My gestuur het.
****Ons kan so maklik dink dit handel oor geld, tog is dit nie altyd so nie. Dalk stap daar iemand by jou in vandag, vir wie jy moet bid, of miskien net iemand wat wil hê jy moet luister. Dalk is daar iemand wat vanoggend net ‘n glimlag nodig het omdat hulle swaar dra aan die sorge van die lewe. Miskien het jou vrou of man vandag net daardie ekstra drukkie nodig.
Matteus 25:40 En die Koning sal antwoord en vir hulle sê: Voorwaar Ek sê vir julle, vir sover julle dit gedoen het aan een van die geringstes van hierdie broeders van My, het julle dit aan My gedoen.
Judas 1:22 En aan sommige wat twyfel, moet julle barmhartigheid bewys;
GEBED vir VANDAG H
Onse Vader hoe wonderlik om te weet wanneer ons goeddoen aan ander is dit net so goed of ons dit aan U doen. Help ons elkeen vandag om te luister na U Heilige Gees se stem en ander se behoefte aan U raak te sien. Ek bid vandag vir elkeen wie se naam op die poslys begin met die letter H. Heilige Vader hoor die pleit stem van hulle harte en voorsien vir hulle soos U weet die beste sal wees volgens U wil. In Jesus se Naam. Amen
Geseënde dag vir julle elkeen.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur gerus aan en ek plaas dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.

You Tube:
Skakels oor vas.
https://youtu.be/S7YAKvrbnkw Deel 4 Ninevé se vas, ons Wapen teen Bose geeste, ons moet kies.
https://youtu.be/Zcs-MjdrVWc Deel 3 Vas en Medikasie, Probleme tydens vas. Bybels tekste oor vas
https://youtu.be/xtM_BWsonFw Deel 2
https://youtu.be/WRmcCzr9g3c Deel 1
Die offer
https://youtu.be/BAXyZF_6oh8 -Deel 1
https://youtu.be/h9w6NicWKiY -Deel 2

http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
Nuwe intekenare is welkom
blye.versekering@gmail.com
blye.versekering.audiocd@gmail.com
Gebedsversoeke kan gestuur word aan
gebed.asseblief@gmail.com

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 20 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *