Kubaanse Aartappel Koekies

Lynette Muller

Bestanddele
4 aartappels gaar en fyngemaak
3e melk
1e bruismeel
1 kop gaar maalvleis
Olie vir braai

METODE:
Meng aartappels met melk en meel. Verdeel die mengsel in 6 porsies. [balletjies] Druk plat met jou handpalm om ‘n ronde sirkel te vorm.
Vul elke sirkel met ‘n eetlepel maalvleis. Vou deeglik toe. Vlakbraai hierdie koekies nou in olie tot goudbruin aan beidekante.
Heerlik as ‘n ligte egte met slaaitjie. Kan ook vir ontbyt bedien word met ‘n gebakte eier.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 169 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *