Suikerkoekies

Rohanja

Bestanddele
1 kp. Bruismeel
1 ml. sout
50 ml. Maizena
62 ml. margarien
62 ml. Strooi suiker
1 eier
2 ml. Vanilla essence

Metode
Vryf botter in by al die droë bestanddele. Klits eier en vanilla saam en voeg by meel. Meng en knie. Druk deeg uit of rol balletjies. Bak 15 min. by 180°

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 41 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *