Lynette Muller
Bestanddele
vars aspersies
Metode
Kook hul vinnig in ‘n bietjie soutwater vir so 3-4 minute.
Bestanddele Sous
Vars knoffel
30ml olyfolie
5 Teelepels suurlemoensap
2 Eetlepels margarien
Gemaalde swartpeper
50ml Appelasyn
5ml mixed herbs
Metode
Gooi al die souse bestanddele in ‘n potjie en bring tot kookpunt. As jy die die sousie romering soek, gooi vars room by en bring tot kookpunt. Gooi dit bo-oor die aspersies as jy opdien.
(Visited 113 times, 1 visits today)
Advertisements