BOEREJONGENS:

Anna Eksteen

Bestanddele
500g Rosyne
250 ml water
200g suiker
1 stokkie pypkaneel

Verhit rosyne, water, witsuiker en pypkaneel stadig saam tot kookpunt en roer dit aan die begin om die suiker te laat oplos. Kook dit vir 10 minute oor matige hitte. Giet die stroop af enĀ  en plaas die rosyne in warm glasflesse. Vul die flesse met skoon brandewyn of om die helfte stroop en die helfte brandewyn.

Wenk
Bedien met roomys.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 21 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *