Visvinger Gereg

www.flippenlekkaspices.co.za

Bestanddele
16 Goudgebraaide Visvingers
Tuisgemaakte tamatie & uie-smoor
Halwe pakkie Sampioensop poeier
125ml Vars Room
2 Eetlepels broodkrummels met 5ml Flippen Lekka Spice gemeng
1 Koppie gerasperde Cheddar kaas.

Metode
Plaas die gebraaide visvingers in ‘n gesmeerde bakskottel en gooi die tamatie & uie-smoor bo-oor. Klits die soppoeier en room goed sodat daar geen klonte is nie en voeg by. Besprinkel nou met die krummel en spesery mengsel. Strooi kaas bo-oor en bak in die oond teen 180 C vir 20 min. Sit voor met ‘n° groen slaai.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 1,110 times, 9 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *