Yankees

Rohanja
Foto MaroelaMedia

Bestanddele
375 ml meel
15 ml bakpoeier
knippie sout
1 eier
1 kp melk
Weense worsies ~ Jy kan ook ander worsies gebruik

Bestanddele Sous
250 ml tamatie sous
62,5 ml mayonnaise
62,5 ml kondensmelk

Metode Worsies
Klits eier en gooi melk by. Roer meel stadig in en meng. Voordat jy die weense worse doop kan jy ‘n sosatie stikkie deur die worsie druk en dan in deeg doop. Bak in warm olie.

Metode Sous
Meng sous bestanddele en bedien saam met yankees.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 235 times, 7 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *