Lekkerste Patats

Magda

Bestanddele
Sny en skil patats (omtrent genoeg vir 4 mense).

Metode
Rangskik in oondbak. Gooi gouestroop bo-oor – redelik mildelik. Meng 1 bakkie room (250 ml) met ‘n mespunt koeksoda en gooi dit laastens oor patats.
Bak die mengsel omtrent vir 1.5 uur – hoe langer dit bak (hoe meer karameliseer die room en stroop)

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 31 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *