Mieliepap In Mikrogolf

Magda

Bestanddele
3 koppies mieliemeel
1200 ml kookwater
2 teelepels bakpoeier
2 teelepels sout
4 eetlepels margarien of botter

Metode
Plaas mieliemeel in mikrogolfbak (omtrent 2,5 liter bak) en mikrogolf onbedek op hoog vir 5 minute. Voeg bakpoeier en sout by en meng deeglik. Roer margarien by kookwater tot gesmelt.
Voeg kookwater met gesmelte margarien by mieliemeel en roer deeglik totdat daar geen droƫ meel meer oorbly nie. Mikrogolf met deksel op, op hoog vir 8 minute. Haal uit en roer deeglik.
Plaas terug in mikrogolf met deksel op en mikrogolf vir ‘n verdere 8 minute op hoog.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 114 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *