Wortelkoek

Magda

Bestanddele
1 koppie suiker.
3/5 koppie gekapte neut.
1/3 teel. koeksoda.
1/2 teel. sout.
1 koppie olie.
3 eiers.
1 1/3 koppie meelblom.
1/2 teel. bakpoeier.
2 teel. kaneel.
2 koppie gerasperde wortels.

Metode
Klits suiker en olie saam. Voeg eiers een vir een by. Meng goed. Sif droĆ« bestanddele saam en voeg by eiermengsel. Voeg nou gerasperde wortels by en meng. Voeg neute by. Bak vir 3/4 – 1 uur in ‘n ronde gesmeerde pan.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 112 times, 1 visits today)
Advertisements

2 thoughts on “Wortelkoek”

    1. good Morningg Sylvia. everyday, I try to put 2 recipes ont the website and one in Afrikaans. Soon there will be a lot of Enlisdh recipes that you can choose from.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *