Magda
Bestanddele
6-8 middelslag aartappels sout
250ml vrugte blatjang
250ml kook water
125ml mayonaise
1 pakkie dik wituiesoppoeier
Metode
Kook aartappels in skil net tot sagm Verhit die oond tot 180 grade C. Dreineer aartappels en halveer elkeen met skil en al oorlangs. Plaas die halwes met die gesnyde kante na bo in ‘n vlak oondvaste bak met ‘n inhoudsmaak van +- 2,5 liter Meng die res van die bestanddele en skep dit oor die aartappels en bak vir ‘n halfuur lank. Bedien warm.
(Visited 143 times, 1 visits today)
Advertisements