>Seekos en Pastagereg

Magda

Bestanddele
Gemengde seekos, hoeveelheid afhangend van hoeveel persone.
(Jy kan ook shrimps of ander seekos gebruik)
Visspeserye – genoeg!
Thai speserye
knoffel
sout en peper
tobascosous (of iets anders, tobasco sous ongelooflik duur)
pietersielie
“Spring onions”
uie
tamatie
sjerrie
room
pasta (ops)

Metode
Braai uie, tamatie, pietersielie, sampioene en seekosmengsel. saam, roeg gedurig. Voeg al die geurmiddels en sjerrie by en prut so vir ‘n halfuur. Voeg room by en prut vir 5 minute.
Meng met gaar pasta of bedien net so as ‘n voorgereg.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 25 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *