Skotse Eiers

Gerda

Bestanddele
4 of 5 eiers, gekook so 5 minute
Maalvleisfrikkadele-mengsel (jou eie mengsel)
1 blik kerriegroente, fyngemaak

Metode
Voeg kerriegroente by maalvleismengsel. Pak frikkadelemengsel om eiers en bak in ‘n oondbak met ‘n bietjie water en olyfolie in oond teen 130 tot 140 grade Celcius. Wanneer gaar, sny bolle in helfte en gooi blatjang of Worcestersous oor.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 33 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *