Asyn Poeding

Lynette Muller

MENG SAAM
1 kop suiker
2 eiers
2 el asyn
1 desertlepel appelkooskonfyt

VOEG BY:
1 kop meel
1 tl bakpoeier
sout
1 kop melk gemeng met 1 tl koeksoda

METODE:
Bak op hoog vir 12 minute.

SOUS:
1 kop ideal melk
1 kop gekookte water
125 g margarien
1 kop suiker

METODE:
Meng saam en verwarm in oond vir 3 minute. Gooi oor poeding terwyl warm en bedien met roomys of vla.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 31 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *