KNOFFEL SUURLEMOEN AARTAPPELS

Okkie jansen van Vuuren

Bestanddele
3 groot aartappels, geskil, in skywe gesny
60ml vars uitgedrukte suurlemoensap
60ml botter, gesmelt
2 knoffelhuisies, gekneus

Bestanddele
Rangskik aartappelskywe in gesmeerde, vuurvaste oondskottel. Meng suurlemoensap, botter en knoffel en giet oor die aartappels. Bak in voorverhitte oond by 180C, sowat 45 minute lank of tot aartappels sag is en bruin bo-op. Bedien saam met gebakte skaap of varktjops.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 40 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *