TELEFOONPOEDING

Anna Eksteen

DEEG
1½ koppies meelblom
1½ koppies melk
1 eetlepel botter
1 eier
1 teelepel koeksoda
1 koppie suiker
1 eetlepel appelkooskonfyt
1 teelepel vanielje
1 teelepel gemmer
knypie sout

Metode
Klits botter en suiker tot room. Klits eier en vanielje en voeg by. Sif soda, meelblom, gemmer by. Maak aan met melk en voeg laaste die konfyt by.

SOUS
1 koppie suiker 2- 3 koppies water. Roer tot suiker gesmelt is en bring tot kookpunt. Gooi oor deeg en bak tot gaar.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 57 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *