Feta and tomato quiche

Ilana

Quiches remain so quick and easy to prepare. The base of this recipe has always been a favourite.

Makes 1 quiche
COOKING

BASE
250 ml (140 g) Snowflake Cake Wheat Flour
250 ml (100 g) grated Cheddar cheese
100 g butter or margarine
30 ml chopped fresh mixed herbs or 10 ml dried FILLING
30 ml olive oil
1 medium onion, coarsely chopped
1 clove garlic, crushed
125 g cherry tomatoes, halved
125 g feta cheese, crumbled
2 extra-large eggs
200 ml milk or fresh cream
10 ml sugar
30 ml chopped fresh mixed herbs or
10 ml dried salt and freshly ground black pepper to taste

Method
1. Base: Combine flour, cheese, butter and herbs and mix to a soft, sticky dough or mix in a food processor. Press dough onto base and against sides of a greased 23 cm ovenproof tart or quiche dish. Place in refrigerator for about 15 minutes until firm.
2. Filling: Heat oil in medium, heavy-based frying pan. Add onion and garlic and sauté for a few minutes until soft. Remove from heat and leave to cool slightly.
3. Spoon onion mixture onto pastry base, then layer with tomatoes and feta cheese.
4. Whisk eggs, milk, sugar, herbs and seasoning together. Pour over filling. Bake in a preheated oven at 160 °C for about 45 minutes, or until set and light brown.

TIP
• The difference between a quiche and a savoury tart is that quiches have a savoury egg custard mixture as a filling, whereas savoury tarts may use a starch, such as cornflour or flour, with or without an egg, to bind the mixture.

Print Friendly, PDF & Email
Advertisements

Korslose souttert

Ilana

Bestanddele
30 ml olie
1 ui, gekap
125 g sampioene, gesnipper
125 g gerookte ham, gesnipper
250 ml gerasperde cheddarkaas
1 wiel fetakaas, gekrummel
30 ml fyngekapte pietersielie
80 ml bruismeel
Sout en swartpeper na smaak
4 eiers, geklits
375 ml melk

Bestanddele
Voorverhit die oond tot 190 grade C en smeer ’n middelslag-tertbord. Verhit die olie en braai die uie en sampioene tot gaar. Laat effens afkoel en roer die kouevleis, kase en pietersielie by. Sprinkel die meel, sout en peper oor en roer deur. Klits die eiers en melk saam en voeg by. Roer tot goed gemeng. Giet egalig in die voorbereide oondbak en bak vir ongeveer 30 minute, tot die tert ferm en goudbruin is. Laat effens afkoel en sit voor met ’n mengelslaai. Lewer agt porsies.

Print Friendly, PDF & Email

Warm Aartappel tert

4 groot gaar aartappels
1 koppie fyn spinasie (rou)
1/2 koppie gekapte sampioene
2 eiers
1/2 koppie melk
1/2 koppie room
vars pietersielie, gekap
Sout en peper na smaak
2 eetlepels parmesaankaas (opsioneel)
1 koppie gerasperde cheddarkaas

Voorverhit oond tot 180C en smeer oondvaste tertbak
Maak aartappels fyn en men met die spinasie en sampioene.
Klits eiers met melk en voeg by aartappel mengsel
Voeg die res van die bestanddele, behalwe die cheddarkaas, by en meng goed.
Skep in tertbak, strooi cheddarkaas oor en bak vir 20 min of tot ligbruin
Skep lepels vol op borde en bedien.
Kan ook as bykos by meer formele etes bedien word.
Vir ‘n ligte aand ete kan die spinasie deur tuna en skywe tamatie vervang word.

Print Friendly, PDF & Email

Torta rustica

Platsak fynproewer

In hierdie konteks is dit ‘n groot, stewige pastei.
Dit is uitstekende piekniekkos sowel as ‘n heerlike gesinsmaaltyd.

Deeg
1 1/2 k meelblom
100 g botter
1 eier

Vulsel
350 g (23/4 k) aartappels, in blokkies gesny
250 g hamskyf, in blokkies gesny
200 g crème fraiche of suur room
4 eiers
sout en peper na smaak

Metode Deeg
Om die pasteideeg te maak, vryf die botter in die meel. Breek die eier en voeg by. Meng tot ‘n deeg. P
laas deeg vir ‘n halfuur in die yskas voor jy dit uitrol.

Metode Pastei
Kook aartappels, laat afkoel en sny in blokkies. Meng met die hamblokkies, crème fraiche en drie van die eiers. Geur met sout en peper. Voer ‘n 24 cm-losboompan met pasteideeg uit tot driekwart teen die kante op. Sny oormaat deeg af en hou vir die dop. Verf die rand met die res van die eier en maak ‘n dop van die orige deeg. Skep die mengsel in die pastei en sit die dop bo-op. Druk gaatjies in die pasteidop sodat stoom kan ontsnap. Bak vir 30 minute teen 200 C en verlaag dan temperatuur na 180 C vir 40 minute. Bedek bokant met foelie, indien nodig, sodat dit nie brand nie. Dit kan tot twee dae in die yskas gebêre word.

Resep uit: Platsak fynproewer

Print Friendly, PDF & Email

PASTA-EN-TUNASMULTERT

Resep: Anna Eksteen

Bestanddele
2 groot tamaties in skywe gesny
2 groot uie opgekap
2 blikkies tuna (in water)
500-750ml reeds gemaakte dik witsous
500ml gaar pasta, noedels of macaroni
500ml gerasperde Cheddarkaas
sout en peper na smaak

Metode
Smoor of braai uie en tamatie en meng die tunavis by. Plaas die uie en tamatiemengsel in ‘n groot oondvaste glasbak. Meng nou die pasta en witsous by. Meng alles goed en geur met sout en peper.
Strooi nou die gerasperde kaas egalig bo-oor die mengsel. Bak vir omtrent 30 minute in oond van 180C.
Om meer volume te kry, kan u twee tot vier geklitste eiers by mengsel inroer voordat u die kaas oorstrooi. Bedien met ‘n vars slaai en brood.

Wenk
Die bestanddele kan gehalveer word vir ‘n kleiner hoeveelheid.

Print Friendly, PDF & Email

Mini Frittata Cups

Koekoes Vorster

Ingredients
6 jumbo eggs, beaten
Salt and pepper
1 tsp (5 ml) baking powder
2 tbsp. (30 ml) flour
1 cup (250 ml) cheddar, grated
1 cup (250 ml) creamed corn

Method
1.    Preheat oven to 180 C and grease a muffin tray.
2.    Season eggs with salt and pepper.
3.    Mix baking powder, flour and grated cheese together.
4.    Add eggs and creamed corn to cheese mix and stir to combine.
5.    Divide mixture equally between muffin cups and bake for 8-12 minutes or until set and golden.
6.    Allow to cool completely.

Freeze in zip lock bags.

Print Friendly, PDF & Email

Marmite tert

Hierdie tert is heerlik as jy dit dadelik en warm eet.

60 ml Marmite
60 ml Botter
2 ml Sout
5 ml Bakpoeier
500 ml Meel
200 g botter
500 ml Gerasperde cheddarkaas (of 250 ml cheddarkaas en 250ml wit kaas)
250 ml Melk (125 ml melk en 125 ml room)
2 Eiers

Sif al die droë bestanddele saam. Smelt die 200 g botter en voeg die gesifte droë bestanddele by. Klits die eiers en melk saam en voeg nou by die botter-en-meelmengsel. Roer die gerasperde kaas by. Gooi in gesmeerde bak (20 cm x 15 cm) en bak in voorafverhitte oond teen 200 °C vir 15 minute. Smelt intussen die Marmite en 60 ml botter saam. Wanneer die tert uit die oond kom, gooi die botter-en- Marmite-mengsel oor. Sny in blokke en eet warm.

 

 

Print Friendly, PDF & Email

Mini Frittatas with Ham and Cheese

Mini Frittatas with Ham and Cheese

 

 

 

 

 

 

 

Bake these bite-sized frittatas in a miniature muffin pan.

They taste great hot or at room temperature, so you can make them in advance.

RECIPE INGREDIENTS

Cooking spray
1/2 cup onion, finely chopped
2/3 cup reduced-fat ham  chopped
1/3 cup shredded cheddar cheese
2 tablespoons fresh chives, chopped
1/8 teaspoon dried thyme
1/8 teaspoon black pepper
4 large egg whites
1 large egg

RECIPE METHOD
Preheat oven to 350 degrees F or 180 degrees C.
Heat a large nonstick skillet coated with cooking spray over medium-high heat.
Add onion; sauté 2 minutes or until crisp-tender.
Add ham; sauté 3 minutes.
Remove from heat; cool 5 minutes.
Combine remaining ingredients in a large bowl; stir with a whisk.
Add ham mixture, stirring with a whisk.
Spoon mixture into 24 miniature muffin cups coated with cooking spray.
Bake at 350 degrees F for 20 minutes or until set.

Sauté = Sautéing is cooking food in a small amount of fat over high heat. A sauté pan, (a.k.a. skillet or frying pan).

Print Friendly, PDF & Email

Arm mans tert (Hannetjie)

Arm mans  tert (Hannetjie)

‘n Maklike resep maar jy moet so bietjie eie inisiatief gebruik met die hoeveelhede.

Vleis mengsel:

Maalvleis
uie

Braai uie tot sag, voeg maalvleis by en braai tot gaar.

Deeg mengsel:

1K Bruismeel
1K Cheddar kaas gerasper.
Pietersielie, sout en peper na smaak
100ml water
100ml melk
1 goed geklitste eier

Meng alles tot slap deeg.

Indien deeg te dik is vir smeer voeg nog water of melk by.

Smeer n dun lagie deeg onder n oondvaste bak
Sit n laag maalvleis oor
Strooi droe sop poeier oor.
Skep een blik groente bo – op. Dreineer die groente so dat daar effens water oor in om die soppoeier te benat.

Sny hard gekookte eiers dun snye en plaas bo-op (opsioneel)
Skep die res van die deeg bo oor en stip met klontjies botter.
Bak by 180C tot gaar.
Bedien met slaai.

Nota:  Die vleis mengsel kan vervang word met dit wat jy beskikbaar het in die huis.

Print Friendly, PDF & Email

Marmite tert (soos meermin dit maak)

Meermin

Bestanddele
• 60 ml Marmite
• 90 ml botter
• 5 ml sout
• 5 ml bakpoeier
• 500 ml meel
• 200 g botter
• 500 ml gerasperde cheddarkaas
• 250 ml melk of room
• 2 eiers, geklits

Metode
Sif al die droë bestanddele saam. Smelt die 200 g botter en voeg die gesifte droë bestanddele by. Klits die eiers en melk saam en voeg nou by die botter-en-meelmengsel. Roer die gerasperde kaas by. Gooi in gesmeerde bak (20 cm x 15 cm) en bak in voorafverhitte oond teen 200 °C vir 15 minute. Smelt in tussen die Marmite en 90 ml botter saam. Wanneer die tert uit die oond kom, steek so paar gaatjies in die tert, gooi die botter-en- Marmite-mengsel oor. Sny in blokke en eet warm.

Print Friendly, PDF & Email