Resepte

Resepte
8013 Downloads

Hier is die Top 50 blaaie wat besoek is op die Webtuiste in die laaste 3 jaar. Geniet dit. Julle is welkom om die resepte te versprei, Waar julle dit op die Internet gebruik gee die webtuiste asb net die nodige erkenning.

Dankie aan die Hemelse Vader vir my talente.

Dankie aan almal wat my deur de jare ondersteun het met die instuur van resepte en al die raad en idees wat ek van julle ontvang het. Dan is daar net twee manne wat ek graag wil noem en dit is Jan van Niekerk en Okkie Jansen van Vuuren wat deur die jare die webtuiste met valkoë dopgehou het.

Hierdie kookboek is ons dankie aan JULLE ALMAL.

Frik, Koekoes en Erika

 

 

(Visited 1,759 times, 1 visits today)
Advertisements