Verskeie Pannekoek idees

Verskeie Pannekoek idees
658 Downloads

Hierdie is nie net gewone pannekoek resepte nie, maar meer idees om pannekoke op te tower. Verskillende vulsels selfs hoe om Pannekoek torings te maak. Gebruik asb die resepte en stuur aan julle familie en vriende. Hierdie resepte is heeltemal gratis en kan versprei en gebruik word soos julle goeddunk.

As julle die resepte op sosiale media wil gebruik moet julle asb net krediet gee vir www.liplekker.co.za

Baie dankie aan die Liewe Vader vir talente en baie dankie aan julle vir julle ondersteuning.

Frik, Erika en Koekoes

(Visited 574 times, 1 visits today)
Advertisements