Peperment yskastert

Betsanddele
¾ pakkie Tennisbeskuitjies
1 blik Karamel kondensmelk
250 ml Room
100g stuk gerasperde peperment sjokolade

Metode
Klits room tot styf. Voeg Karamel kondensmelk en gerasperde sjokolade in. Pak laag beskuitjies met mengsel bo- op en herhaal. Versier met gerasperde sjokolade en room. Laat stol.

Advertisements