Magda
(lekker as soetkos)
Bestanddele
1 x 825g blik pere
1 x 825g blik perskes
1 x 440g tertappels
4 piesangs
Dreineer en snipper die vrugte
Indien verkies kan rosyntjies andervrugte of droen vrugte bygevoeg word.
Voeg by
1 t kerrie
1 t borrie
¼ k geelsuiker
1 e botter
sout
Metode
Meng goed en bak vir 45 minute 180°C
Advertisements