Gemengde Droevrugte in Rooibostee

Jan van Niekerk
Lewer 50 porsies

Bestanddele
9 kg Gemengde droë vrugte
3 Liter Rooibostee
250 ml Bruinsuiker
120 ml Suurlemoensap
18 Heel naeltjies
12 Kaneelstokkies

Metode:
Week die vrugte vir 3 ure in die rooibostee. Voeg die suiker, suurlemoensap, naeltjies en kaneel by en prut vir 40 minute. Dreineer. Lekker saam met bobotie. Lewer 50 Porsies

Advertisements