Vinnige boontjieslaai

Bestanddele
1 blik (420g) boontjies in tamatiesous
1 ui, gekap
25ml mayonnaise

Metode
Meng alles in ‘n slaaibak.

Advertisements