Rika Therron
(2 porsies)
Bestanddele en Metode
Meng 3 eiergele met ‘n bietjie sout en peper
Voeg 1 blikkie (283g) spaghetti-in-tamatiesous by.
Vou 3 styfgeklopte eierwitte in.
Maak 2 e margarien in pan warm en gooi eiermengsel in
Bak 3 – 4 min tot onderkant ligbruin is.
Strooi 1/2 k gerasperde Cheddarkaas bo-oor en bak nog 3 – 4 min tot kaas smelt.
Hierdie omelet word nie omgevou nie. Bedien met ‘n slaai.
Advertisements