Kahlua Pedro

Estelle Bosman

Bestanddele
750 ml Vanielje Roomys
125 ml Vars Room
125 ml Melk
125 ml Kahlua
50 g Peppermint Crisp

Metode
Laat roomys in kamer temperatuur staan tot effens sag. Klits roomys, vars room en melk saam. Voeg Kahlua by en meng goed. Giet in glase. Sprinkel peppermint oor.

Wenk
Enige ander koffie likeur kan ook gebruik word. Koffie Likeur of Room likeur kan ook gebruik word.

Advertisements