KERRIE-CHEDDARKAASDOOPSOUS

Lynette Muller

Bestanddele
250g (250ml) roomkaas
1 k gerasperde Cheddar
20 ml droƫ sjerrie
2 ml kerriepoeier
2 ml sout
125 ml blatjang

Metode
Vermeng al die bestanddele goed en verkoel totdat dit bedien moet word. Bedien met soutbeskuitjies.

Advertisements