Kers pons

Frieda Nieuwenhuis

Bestanddele
1 liter grenadellasap
1 liter pynappelsap
2 liter mangosap
2 liter lemoensap
½ bottel Malibu likeur
½ bottel wodka

Metode
Gooi alles deurmekaar, roer goed deur tot jy dronk voel in jou kop. Verkoel en proe aanhoudend totdat jy lighoofdig voel!

Advertisements