Maalvleisgereg

Bestanddele
500g maalvleis
250ml koue water
5ml sout
2ml peper
100ml blatjang
250ml rou rys afgespoel
uie
410g minestronesop
285g geroomde sampioene
500ml kookwater

Metode
Meng maalvleis , koue water, sout, peper. Kook vinnig sonder deksel, tot vloeistof weg
is. Skep maalvleis in ‘n bak. Smeer blatjang oor, strooi rys oor, strooi dan sop oor, dan
sampioene en laaste kookwater. Sit deksel of foelie op. Bak 1½ uur by 180ºC.

Advertisements