PRONTO  PIZZA 

Rika Theron

Scone dough:
500 ml flour
15 ml baking powder
pinch of salt
50 g margarine
1 egg
125 ml milk.

Topping:
10 ml Marmite
4 slices ham chopped
3 tomatoes chopped
3 pineapple rings diced
250 ml cheese grated
10 ml Italian Herb seasoning.

Method: 
Sift the flour, baking powder and salt, then add the margarine and crumble the mixture. Add the egg and milk and blend to form a soft dough. Pat into square cake tins. Spread the dough with Marmite, then top with remaining ingredients. Bake (200°C) for 8 – 10 minutes.  Cut into squares.

Advertisements
 

Kaaserige Rys Pizza Rys Kors (Gluten vry)

Vir die Pizza Rys Kors:
1 koppie Spekko Saman White Long Grain Rice
Sout na smaak
2 ½ koppies water
¼ koppie joghurt
½ koppie mozzarella kaas, gerasper
3 eier gele

Vir die vulsel:
2 eetlepels tamatiepasta
Mayonnaise na smaak
1 koppie gesnyde rotisserie hoender
½ koppie ham
¾ koppie sampioene, gesny
½ Rooi ui, in skywe gesny
½ koppie gesnyde groen peper
¾ koppie mozzarella, gerasper
Vars pietersielie om te versier

metode:
1. Kook die rys volgens die pak instruksies en voeg sout by na smaak.
2. Meng die jogurt en eiergele saam. Voeg by die rys en meng.
3. Voeg die gerasperde mozzarella by en roer om dit te kombineer.
4. Sit ‘n bakplaat met bakpapier.
5. Skep die rysmengsel op ‘n gesmeerde pizza-pan (‘n bakplaat sal perfek werk) en gebruik ‘n lepel om in die deeg na die rande te druk.
6. Bak vir 20 minute by 180 ° C tot krisp en effens bruin.
7. Sprei die tamatiepasta oor die bokant van die pizza, gevolg deur die gesnyde rotisserie hoender, ham, sampioene, rooi ui en groenpeper. Smeer oorvloedig met mayonnaise en strooi mozzarella-kaas oor
8. Bak nog 10 minute tot goudbruin.
9. Verwyder uit die oond, strooi vars pietersielie, sny en bedien. GENIET!

Resep: /www.foodiesofsa.com

Video: https://www.youtube.com/watch?v=EhN0apBO76s

 

Calzones (toe gevoude pizza)


Bestandele:
pizza-deeg/brooddeeg
pizza-vulsel van jou keuse (vleise, kase, green peppers ens)
pizza sous/tamatiesous
geklitste eier

Metode:
rol die deeg in ‘n sirkel uit
plaas jou sous en vulsel op die een helfte van die sirkel.
vou die ander helfte oor en vou die kante toe
smeer met geklitste eier en bak teen 180 grade celcius vir 15 – 20 minute
* Bedien met ‘n lekker slaai!

Bron:  www.proagri.co.za

 

Maklike deeg: http://www.liplekker.co.za/2018/06/maklike-pizza-deeg.html/

 

PASTA-PESTO MET TAMATIES

Pesto
Tamatie pesto

Bestanddele
60ml olyfolie
60ml sonneblom olie
25ml suurlemoensap
5ml Fondor of Aromat
5ml knoffel poeier
45ml basilie pesto**
125ml songedroogde tamaties
250g macaroni
4 medium tamaties
1 bossie grasuie
500ml jong spinasie
250g fetakaas

Metode
Meng die olies, suurlemoensap, speserye, knoffel en pesto.
Kook die pasta gaar en meng dadelik met die sous.
Meng die res van die bestanddele (behalwe die feta) by en laat staan vir 1– 2 ure.
Net voor opdiening voeg die feta by, geur en garneer.
Lewer 4 porsies.

**Basillie pesto resep   http://www.liplekker.co.za/2018/03/balisie-kruid-pesto-basil.html/

Die sous mengsel alleen sal ook goed vir n basis op n pizza

Met vergunning van Anna Eksteen

 

Jan se Oondpan Pizza met Maalvleis en Spinasie

Ingestuur deur Jan van Niekerk

Bestanddele:
Kors:
1 Sakkie gekoopte brooddeeg of knie jou eie deeg.

Bolaag op kors:
100 ml Tamatiesous                                    
1 Blikkie braai relish
1 ml Droë Origanum                                   
1 ml Droë soet basilikruid

Vulsel vir Pizza :
20 ml Olyfolie                                             
250 g Knopiesampioene in skyfies gesny
1 Fyngekapte ui                                           
250 g Dobbelsteen spek
300 g Maalvleis                                           
5 ml Sout
5 ml Vargemaalde swartpepr                     
15 ml Fyn Knoffel
½ Pak spinasie klein gekerf                       
750 ml Mozzarellakaas gerasper
½ Gekapte groen soetrissie                       
½ Gekapte Rooi soetrissie
½ Gekapte Geel soetrissie                         
500 ml Gerasperde Cheddarkaas of Feta
200 g Salamie skyfies

Metode:
Verhit die oond tot 180°C. Knie die brooddeeg af en Rol met roller uit dat hy so groot soos oondpan is. Plaas in pan en druk vas in gesmeerde oondpan van 40 x 34 cm.

Sous:
Smeer die tamatiesous oor die deeg en dan die relish.
Strooi origanum en basieliekruid oor..

Vulsel
Verhit die olie in ‘n pan en soteer die spek, maalvleis en sampioene vir 5 minute. Strooi die spinasie, sout, peper en knoffel oor en plaas deksel op. stoom vir 3 minute. Roer goed deur. Skep  dit op die pizza. Strooi die gekapte soetrissie oor en dan die mozarellakaas. Pak die salamie op en strooi dan die Cheddarkaas oor. Bak vir 30 minute. Lewer 6 ruim porsies.  Ek sal volgende keer Cheddar met Feta vervang.

 

EASTER PIZZA

 

Candy Bars: Butterfinger, Symphony, Skor, Crunch, Cookies and Creme, Kit Kat, Reese’s peanut butter cups and plain holidayM&M’s.
This is the fun part: In a large bowl put all the candy bars together and let the kids go crazy!! (Except: peanut butter cups – they get too messy and Skor – you have to cut that one up with a knife.) You can also use a food processor and chop the candy into small pieces.

Once the fun is over add your Skor bar, your chopped up peanut butter cups and Easter M&M’s. Set aside for the end. This is very tricky because it is hard to keep little hands out. Too tempting!

Now for the cookie batter:

1 1/4 cubes (or 10 Tlbs.) softened butter
1/2 cup white sugar
1/2 cup brown sugar
1/2 teaspoon vanilla
1 egg
1/2 teaspoon salt
1/2 teaspoon baking soda
1 1/2 cups flour
1 cup nestles mini morsels – semi sweet

Combine butter, sugar, eggs and vanilla. Add salt, baking soda and flour – stir til combined. Add mini morsels.

Place dough in a greased 14″ round pizza pan or a 15 1/2″ x 10 1/2″ x 1″ rectangular pan.

Cook for 15 to 17 minutes at 375 degrees.

While the dough is baking in a microwave safe bowl add: 1 cup milk chocolate chips and 1/2 cup of peanut butter. Heat until melted and smooth, it makes a yummy sauce.

Once the cookie dough is done baking, smooth the sauce all over the top.

Again, let your kids go crazy and decorate the top with all the candy toppings!! Allow cookies to completely cool in pan. Once cooled serve and enjoy.
Source: frenchknots

 

Skon-Pizza

Bestanddele
500ml koekmeelblom
20ml bakpoeier 2ml sout
60ml botter of margarine
250ml melk
Metode
Voorverhit oond tot 200ºC. Smeer ‘n oondvaste bak of pan (30 x 25 x 5). Sif koekmeelblom, bakpoeier en sout saam. Vryf botter met vingertoppe daarin tot gemeng. Sny van die melk met ‘n slaplemmes in die meelmengsel in om ‘n sagte deeg te vorm. Voer die boom van die bak met deeg uit. Bestanddele Vulsel 250g spekvleis (gesnipper)1 ui, gekap 50ml blatjang 200g gerasperde kaas 4 middelslag tamaties 1 eier 250ml melk 1 blik knopiesampioene, fyn gesny Sout en peper Metode Skil en sny tamaties in skywe en braai spekvleis en ui saam tot mengsel begin verkleur – laat afkoel. Smeer blatjang liggies oor skondeeg en strooi ¾ kaas bo-oor. Versprei spek en uie mengsel oor kaas en bedek met tamatieskywe. Geur met sout en peper en oorblywende kaas. Klits eier en melk saam en gooi bo-oor. Bak 25 minute tot stol op middelste oondrak. Sny in vierkante en sit warm voor.

 

Marius se brood pizza

RSG

Bestanddele
‘n Hele paar snye brood
Wors – uit derm geryg
Ui – opgekap
Bietjie olie
Margarien
Tamatiesous
Kaas

Metode
Braai wors en uie in olie. Pak snytjies brood in oondpan met margarien-gesmeerde kant na onder. Gooi tamatiesous oor droë kant wat na bo is en smeer egalig. Gooi wors mengsel oor en bedek met kaas. Bak in oond totdat kaas gesmelt het teen 180 grade Celsius.

 

Pizza

Bestanddele Sous
1 Ui Fyn gekap
3 Tamaties in blokkies gekap
1 e Worcestersous
2 e Origanum
2 e Tiemie
½ k Blatjang
2 Blikkies Tamatie Puree
¼ k Olie
¾ Fyn Gekapte Green Pepper
100 g Fyngekapte Knoffel
Knippie Sout
Knippie Peper

Metode Sous
Gooi alles bymekaar en kook op ‘n stadige hitte vir ongeveer ‘n ½uur.

Bestanddele Bolaag
1 Green Pepper
2 Pakkies Olywe
1 Pakkie fyngekapte bacon
1 Pakkie ham fyngekap
1 pakkie Sampioene gesny
Origanum
Groot stuk gerasperde kaas
Sout en Peper na smaak

Metode Bolaag
Gaan koop Pizza basis sonder enige bolaag. Sit warm sous oor gevriesde deeg. Plaas die gekapte green pepper, olywe, bacon, ham en sampioene by. Strooi die origanum voor die kaas oopgestrooi word. Bak ongeveer vir ongeveer 8 minute by 230° C.

 

Franse brood Pizza

Bestanddele
1 Groot lang Franse brood of 2 kort Franse brode
Knoffelbotter
1 Blik Soutbeesvleis
1 Uitjie
1 Hardgekookte eier
1 Agurkie
25 ml Mayonnaise
12,5 ml Tamatiesous
5 ml Aangemaakte Mosterd
Gerasperde Kaas
Pietersielie

Metode
Voorverhit oond tot 200° C. Halveer die Franse brood oorlangs en smeer met knoffelbotter. Verwyder alle vet van die Soutbeesvleis en maak die vleis fyn. Skil en kap die uitjie fyn. Rasper die eier grof. Snipper die agurkie. Meng die vleis, agurkie, vleis, uitjie mayonnaise en tamatiesous en mosterd. Skep die vulsel op die brood. Strooi kaas oor en bak vir 15 minute. Strooi pietersielie oor sodra uit die oond.