Prawns

Rahanja

Bestanddele
125ml botter – gesmelt
1 suurlemoen in skyfies gesny
1 tot 2 eetl droe Italian seasoning 
2 tl garlic (vars of gedroog)

Metode
Pak prawns in oondpan. Gooi botter oor. Sit die suurlemoenskywe bo-op die botter en prawns neer. Sprinkel die Italian seasoning en garlic oor. Sit in voorverhitte oond vir 15 min by 350grade F (175grade C)

Advertisements