Rohanja se chocolate merangues

Rohanja

Bestandele
Wit van drie eiers geklikts met 1 koppie fyn suiker (ek gebruik bruinsuiker)
1/3 t Kremetart
knippie sout
1 t vanille essence
Klits alles saam
voeg 1/4 tot 1/2 koppie kakao by
Klits weer
Skep teelepels op bakplaat wat uitgevoer is met was papier
Bak vir 2 uur teen plus minus 90 grade celcuis

Advertisements