Warm sjokolade

1 Blik Ideal Melk

1 Koppie Sjokolade splinters

1 Eetlepel bruin suiker

1 Eetlepel kakao

½ Teelepel vanilla geursel

 

Roer oor ‘n lae tot alles gesmelt en romerig is.

Advertisements