Mostert en Tamatiesous vir wors rolletjies

Bestanddele
2 k bruinsuiker
4 t mostert
8 e maizena (vat minder)
2 k asyn
4 e gesmelte margarien
4 k tamatiesous

Metode
Kook alles saam & verdik met maizena.

Advertisements