Uie Slaaisous

Rohanja

Bestanddele
Klein Uitjies

Klits saam vir sous:
1 eier
½ t. sout
1 e. asyn 
½ t. mosterd
1 e. suiker
½ kp. water

Metode
Kook uie in kookwater tot sag. Die uie moet nie pap wees nie. Kook die sous tot dik en gooi oor gaar uie.

Advertisements